Stassen, Nicol
(Historical Association of South Africa, 2010-05)
Gedurende die laat negentiende eeu het verskeie georganiseerde trekke Transvaal
verlaat. Die eerste van hierdie trekke het die ZAR in Mei 1874 verlaat. Nadat die
eerste drie trekke hulle verenig het, het hulle na bykans ...