Jooste, Cecilia Petronella
(University of Pretoria, 2011-09-20)
Die verhandeling begin met 'n beknopte oorsig oor die plek en aard van plaaslike geskiedenis in Westerse en Suid-Afrikaanse historiografie. Machadodorp se geografiese ligging, sowel as fisiese faktore soos geografie en ...