Pretorius, F. (Fransjohan)
(South African Society of Cultural History, 2013-06)
Dié bydrae ondersoek die waarde van "ongewone" dokumente vir historiese navorsing. Die Annalesskool van Frankryk het historici die belangrikheid geleer om 'n breër uitkyk op ander moontlike bronne as die voor die hand ...