Pretorius, Willem; Pretorius, F. (Fransjohan)
(South African Society of Cultural History, 2009-06)
Oor die klaskamerpraktyk en die werklike gehalte van onderrig tydens die kampskooltydperk is daar min bekend. Heidelberg wat na 1902 in 'n belangrike onderwyssentrum in Transvaal ontwikkel het, het gedurende die Anglo-Boereoorlog ...