Harris, Karen Leigh
(Historical Association of South Africa, 2006-11)
Sjinese arbeid het 'n integrale deel van die grootskaalse migrasie van mense tydens die internasionale era van industriële kapitalisme uitgemaak. Die ontwikkelende ekonomieë van koloniale mynbou, plantasie- en spoorwegon ...