Grobler, Jackie
(Historical Association of South Africa, 2006-11)
In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die ooreenkomste in die wyse waarop Suiderlinge in die Verenigde State van Amerika en Afrikaners in Suid-Afrika onderskeidelik na die Burgeroorlog van 1861-1865 en die ...