Koekemoer, Michel Marlize; Brits, Reghard
(LexisNexis, 2020-11)
Die artikel ondersoek hoe die Suid-Afrikaanse regsraamwerk vir sekerheidsregte in
roerende goed hervorm kan word met behulp van 'n regsvergelyking met regsinstrumente
op internasionale- en streeksvlak. In besonder stel ...