Brink, G.F. (Gustav Francois)
(Juta Law, 2013)
Suid-Afrika is 'n lid van die oudste doeane-unie in die wêreld, die Suider-Afrikaanse Doeane-Unie, wat terugdateer tot 1910. Die nuutste doeane-unie-ooreenkoms is in 2002 onderteken en het in 2004 in werking getree. Ingevolge ...