Joubert, E.P.
(LexisNexis, 2009-02)
Tans heers daar onsekerheid oor die billikheid van die gebruik van die uitslae van genetiese
toetsing deur versekeraars. Versekeraars gebruik die uitslae óf om versekerdes in
verskillende risiko-klasse in te deel om ...