Gerber, Gideon Adolf; Van Eck, B.P.S. (Stefan)
(LexisNexis, 2019)
Die Wet op Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtiging 53 van 2003 is een van die belangrikste drywers wat ten doel het om ekonomiese transformasie ten opsigte van alle swart Suid-Afrikaners te bewerkstellig. Die Wet omskryf ...