Boraine, A. (Andre), 1957-; Van Wyk, Jani Sita
(LexisNexis, 2011-08)
In hierdie artikel ondersoek die outeurs geselekteerde aspekte wat betrekking het op die
posisie van onversekerde skuldeisers wat eise teen ’n insolvente boedel instel. Dit word
oor die algemeen aanvaar dat sodanige klas ...