Browsing Mercantile Law by Subject "Werknemers"

Browsing Mercantile Law by Subject "Werknemers"

Sort by: Order: Results:

  • Van Jaarsveld, S.R. (Fanie) (LexisNexis, 2008)
    Omstredenheid het ontstaan rondom die vraag of die dienskontrak van ’n werknemer wat vir ’n vastetermyn aangestel is, prematuur beëindig kan word deur sy werkgewer deur hom of haar af te lê op grond van operasionele (bedryfs-) ...
  • Botha, Monray Marsellus (LexisNexis, 2018)
    Rassisme is voortdurende probleem in Suid-Afrika. Die Konstitusionele Hof het onlangs in verskeie sake die probleem onder die vergrootglas geplaas. Die probleem kom veral voor in die werkplek. Die konteks waarin sekere ...
  • Van Jaarsveld, S.R. (Fanie) (LexisNexis, 2008)
    Bogemelde is ’n praktiese illustrasie van die interaksie en ineengestrengelheid van administratiefregtelike en arbeidsregtelike beginsels en probleme. Die vraag ontstaan of daar nie rasionalisasie van tersaaklike ...
  • Van Eck, B.P.S. (Stefan) (Pretoria University Law Press, 2006)
    Die arbeidsreg beskerm werknemers wanneer besighede as lopende ondernemings oorgedra word. Die nuwe werkgewer moet alle werknemers se dienskontrakte oorneem en geen werknemer mag tydens die oordragsituasie ontslaan word ...
  • Van Jaarsveld, S.R. (Fanie) (Nelson Mandela Metropolitan University, Faculty of Law, 2016)
    Uber-Technologies het wêreldwyd die afgelope paar jaar prominent op die voorgrond getree en tradisionele huurmotorskemas in beroering gehad en "uit rat gegooi". Benewens sy eie vestingsprobleme in Suid-Afrika, het dit in ...