Van der Merwe, Andries
(Pretoria University Law Press (PULP), 2013)
Onregmatige mededinging in die Suid-Afrikaanse gemenereg is gegrond op die algemene beginsels van die deliktereg. Aanspreeklikheid word dus slegs bevind indien al die elemente bevredig word. Die beoordeling van aanspreeklikheid ...