Van Heerden, C.M. (Corlia)
(LexisNexis, 2012-11)
Die reg op toegang tot behuising soos uiteengesit in artikel 26 van die Grondwet van die
Republiek van Suid Afrika, 1996 het aanleiding gegee tot die wysiging van artikel
66(1)(a) van die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 ...