Coetzee, Hermie
(LexisNexis, 2018)
Die artikel ondersoek die haalbaarheid van die voorgestelde skuldintervensiemaatreël as oplossing vir sogenaamde geen-inkomste-geen-bates-skuldenaars se onhoudbare posisie.
Die navorsing is belangrik aangesien bestaande ...