Naude, A.; Papadopoulos, Sylvia
(LexisNexis, 2016)
Die eerste nasionale wetgewing oor dataprivaatheid in die wêreld is in 1973 gepromulgeer.
Dit het Suid-Afrika veertig jaar geneem om sy eie plaaslike nasionale wetgewing te
promulgeer in die Wet op Beskerming van Persoonlike ...