-
Bosman, Liona Margit
(University of Pretoria, 2017)
In hierdie skripsie is op die belangrike kwessie van onafhanklike waarborge of
waarborge betaalbaar op eerste aanvraag (‘demand guarantees’) gefokus.
Onafhanklike waarborge speel ’n groot rol in internasionale handel en ...