Coetzee, Hermie
(LexisNexis, 2010-11)
Verbruikersbeskerming, synde een van die vernaamse doelstellings van die Nasionale
Kredietwet 34 van 2005, is duidelik waarneembaar in vele bepalings van hierdie Wet. Dit is dus ook nie onverwags dat hierdie belangrike ...