Van Heerden, C.M. (Corlia)
(Pretoria University Law Press (PULP), 2013)
Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 het groot omwentelinge in die Suid-Afrikaanse kredietlandskap meegebring deur die invoering van die skuldverligtingsremedies ten aansien van oorverskuldigdheid en roekelose krediet. Dit ...