Boraine, A. (Andre), 1957-; Van Wyk, Jani Sita
(Pretoria University Law Press (PULP), 2013)
Die Maatskappyewet 71 van 2008 het op 1 Mei 2011 in werking getree en die Maatskappyewet 61 van 1973 herroep. Nietemin is die bepalings in die 1973-Wet insake korporatiewe insolvensieverrigtinge in wese behou deur artikel ...