Kreuser, Mareesa
(Pretoria University Law Press (PULP), 2012)
Voor die inwerkingtreding van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (NKW)
in 2007 was dit ietwat ongehoord om in Suid-Afrika te hoor van wetgewing
gerig op verbruikersbeskerming. Een van die NKW se hoofdoelstellings is ...