Dube, F.; Ncube, Princess Thembelihle
(LexisNexis, 2021)
Die COVID-19-pandemie het regoor die wereld ekonomiese verwoesting gesaai. In baie
stede staar residensiele huurders, wat hulle werke as gevolg van die ekonomiese slagting
verloor het, haweloosheid in die gesig. Sodanige ...