Gericke, S.B. (Ezette)
(Juta Law, 2016)
Die sluit van opeenvolgende vastetermyn diensverhoudings tussen werkgewers en werknemers is 'n bekende gebruik in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark. Die uitbuiting van kwesbare werknemers in veelvoudige opeenvolgende ...