Vettori, Stella
(LexisNexis, 2008)
In omstandighede waar ’n werknemer kan bewys dat hy of sy ’n “redelike verwagting”
gekoester het dat die werkgewer sy of haar vastetermyndienskontrak
sou hernu op dieselfde of sootgelyke voorwaardes en die werkgewer ...