-
Nortje, Richard D.
(University of Pretoria, 2014)
Die leen en uitleen van geld bestaan al so lank as wat geld self bestaan.
Krediet verwys na die funksie van finansiële markte om fondse in te win vir „n
magdom entiteite by wyse van verskeie tegnieke, welke dit vir die ...