Van der Merwe, Suzanne Cicilia; Wepener, Cas; Barnard, Marcel
(LitNet, 2019)
Versoening en navorsing oor versoening in Suid-Afrika is geen nuutjie nie. Die vraag ontstaan
dus of dit na 25 jaar van demokrasie in Suid-Afrika nie tyd geword het om na ander
navorsingstemas aan te beweeg nie. Die beeld ...