Buitendag, Johan
(LitNet, 2019)
Hierdie artikel ondersoek die raakvlakke tussen teologie en wetenskap in die lig van die dreigende ekologiese krisis.1 Die gevolgtrekking is dat teologie in hierdie diskoers geneig is om al hoe meer induktief te werk te ...