Buitendag, Johan
(LitNet, 2019)
Wanneer Moltmann skepping en evolusie bespreek, bestempel hy sy metodologie as ’n “teologiese natuur-hermeneutiek” wat met die natuurverskynsels in die lig van die ewigheid omgaan. Met hierdie benadering word die kern van ...