Veldsman, D.P. (Daniel Petrus), 1959-
(Faculty of Theology, Stellenbosch University, 2013-09)
Met spesifieke toespitsing op die werk Neem, lees! (2006) van die sistematiese teoloog
Dirkie Smit van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch, word krities gevra na sy benadering
tot en verstaan van die plek van hermeneutiek ...