De Wet, Burgert Wynand
(Faculty of Theology of the University of the Orange Free State, 2008-06)
In hierdie artikel sal gepoog word om die denotatiewe betekenis van koinwniva te identifiseer, 'n sinvolle vertaling vir die begrip te vind en dan aan te toon hoe Paulus hierdie koinwniva-dinamiek veral in die Korintegemeente ...