Omrol van veldvoertuie (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Els, P.S. (Pieter Schalk) en
dc.contributor.postgraduate Uys, Barend Petrus en
dc.date.accessioned 2013-09-06T19:54:19Z
dc.date.available 2008-07-04 en
dc.date.available 2013-09-06T19:54:19Z
dc.date.created 2008-09-05 en
dc.date.issued 2008-07-04 en
dc.date.submitted 2008-06-03 en
dc.description Dissertation (MEng (Mechanical Engineering))--University of Pretoria, 2008. en
dc.description.abstract Die doel van die navorsing wat in hierdie verslag bespreek word, was om ondersoek in te stel na die omrolgedrag van veldvoertuie. Die studie is gedoen deur gebruik te maak van ʼn Land Rover Defender 110 sport nutsvoertuig as eksperimentele voertuig, en ADAMS View as sagteware pakket Die sogenaamde “vishoektoets” is met die basislynvoertuig uitgevoer. Daar is korrelasie verkry tussen die data wat tydens die toetse opgeneem is, en ʼn volledige drie-dimensionele model van die voertuig in ADAMS View. Die basislynsuspensie op die voertuig is vervolgens vervang met ʼn vier toestand semi-aktiewe hidropneumatiese suspensiestelsel of 4S4. Die toetse is herhaal, en korrelasie verkry tussen die toetsdata en die rekenaarmodel. Die rekenaarmodel, met die basislyn suspensiekarakteristieke vervang met die hidropneumatiese suspensiekarakteristieke, is teen hierdie toetsdata geverifieer. Die rekenaarmodel is na korrelasie gebruik om te bepaal watter veer- en demperstellings die effektiefste sal wees om omrol te voorkom. Verder is die model ook gebruik om die effek van rithoogteverlaging op omrolgeneigdheid te bepaal. Die hoeveelheid wat die wiele oplig, is as norm vir omrolgeneigdheid gebruik. Ander parameters, soos giersnelheid, rolsnelheid en rolhoek is ook ondersoek. Uit die studie is dit duidelik dat die 4S4, met die moontlikheid van verstelling aan rithoogte, sinvol aangewend kan word om omrolgeneigdheid te verminder. en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Mechanical and Aeronautical Engineering en
dc.identifier.citation a en
dc.identifier.other 2007 en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-06032008-113745/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/25210
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © University of Pretoria 20 en
dc.subject Off-road vehicle en
dc.subject Veer- en demperkarakteristieke en
dc.subject Vishoektoets en
dc.subject Omrol en
dc.subject Veldvoertuig en
dc.subject Damper characteristics en
dc.subject Rollover en
dc.subject Fishhook test en
dc.subject Spring en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Omrol van veldvoertuie (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record