Die Merensky-biblioteek van die Universiteit Pretoria is gistermiddag amptelik geopen deur die Minister van Onderwys, mnr. H.A. Fagan. Die argitek, Gerard Moerdijk, het in sy toespraak sekere van die onderliggende ontwerpkonsepte van die gebou verduidelik, byvoorbeeld die versierings wat deur Afrika-mites geinspireer is.
The Merensky library at the University of Pretoria was officially opened yesterday by the Minister of Education, mr. H.A. Fagan. The architect, Gerard Moerdijk, explained some of the design concepts of the building, such as the use of decorative motifs inspired by African mythology.