Tselepis, Thea J.; Mastamet-Mason, Anne; Antonites, Alexander Josef
(South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences, 2015)
Die Suid-Afrikaanse kledingbedryf is onder geweldige ekonomiese druk, veral ten opsigte van vervaardiging, wat ook kledingontwerp insluit. Daar is bevind dat 50% van werknemers in hierdie bedryf in 2013 afgelê is weens die ...