Grobbelaar-Du Plessis, IIze
(LexisNexis, 2020-08)
Die Konvensie oor die Regte van Persone met Gestremdhede (A/RES/61/106) is by wyse
van 'n resolusie op 13 Desember 2006 deur die Algemene Vergadering van die Verenigde
Nasies aanvaar. Artikel 29 van die Konvensie waarborg ...