Grobler, Elda
(University of Pretoria, 1994)
Die Staatsmuseum van die Zuid-Afrikaansche Republiek het in 1892 in Pretoria tot stand
gekom en was in een vertrek in die nuwe Raadsaal op Kerkplein, gehuisves. Die museumversamelings
het gou so groot geword dat beter ...