Van den Berg, Hyletta
(University of Pretoria, 2006-05-05)
AFRIKAANS: Hierdie navorsingstudie het ten doel gehad om 'n nasorgprogram te ontwikkel vir die benutting deur maatskaplike werkers in die hantering en behandeling van substansafhanklike adolessente. Die misbruik van ...