Marais, Johannes Lodewyk
(University of Pretoria, 2013)
Hierdie studie ondersoek die aard van en opvattings oor reisliteratuur oor Kenia sedert 1963. Dit is ’n faset van die literatuur oor Kenia waaroor daar tot dusver nog nie indringend navorsing gedoen en besin is nie. ...