Joubert, Eugene George Adkins
(University of Pretoria, 2008-09-23)
AFRIKAANSDie werke van Stefans Grové se Music from Africa-reeks word gereken as van die belangrikste in die Suid-Afrikaanse kunsmusiekrepertorium. Hoewel klavierwerke soos Nonyana, the Ceremonial Dancer en Liedere en Danse ...