Olivier, Melani(University of Pretoria, 2007-05-15)
The primary goal of this study was to develop a preliminary tool to determine caregivers’ needs regarding the management of a person with a traumatic brain injury (TBI), during the acute rehabilitation period. The potential ...
Joubert, Cornelius Johannes(University of Pretoria, 2013-01-14)
AFRIKAANS: As gevolg van die verhoogde eise wat aan die voorman, as eerste vlak van bestuur, in die staalbedryf gestel word, is ondersoek ingestel om 'n keuringsprogram te ontwikkel vir die identifisering van geskikte ...
The aim of this study has been to develop a model from the attributes of existing management teams within a financial organisation, which can be used as a selection strategy to select more effective management teams in ...
De Beer, Christina Elizabeth(University of Pretoria, 2005)
The Whole thesis is in Afrikaans: Epilepsy is a phenomenon that can manifest in a variety of ways, which differ mainly in severity, appearance, aetiology, effect and control thereof. In this study a lack of knowledge and ...
Mouton, Frances Alexander(University of Pretoria, 1990)
Afrikaans: Margaret Ballinger is op 11 Januarie 1894 as die jongste kind van Lilias en
John Hodgson in Glasgow, Skotland, gebore. In 1904 het die gesin na
Suid-Afrika ...
Jacobs, Lisetta Magdalena(University of Pretoria, 2016)
In die studie word ? sisteembeskrywing van swart Afrikaanse prosaskrywers se posisie binne die Afrikaanse prosasisteem gegee, met die publikasie van Abraham Phillips se Die verdwaalde land in 1992 as begindatum. Die ...
Abstract only in Afrikaans. Talle oorsake van die swak bladleesstandaard kan teruggevoer word tot probleme met die waarneming van die kompleksiteite van die tweedimensionele notebeeld. 'n Oorsig van die belangrikste navorsing ...
Die meerderheid kinders wat op grond van bepalings van die Kinderwet (Children’s Act 38 of 2005) in kinder- en jeugsorgsentrums versorg word, is aan trauma blootgestel. Blootstelling aan trauma manifesteer dikwels as ...
Labuschagne, Johanna Catharina(University of Pretoria, 2006-01-24)
This study investigated the nature of the psycho-social needs of the parents of a child with encopresis. Gaps were identified in the literature that indicated that there is little information available on the needs of ...
AFRIKAANS: Hierdie verhandeling val in drie dele uiteen. In deel een is die historiese agtergrond te wete die ontstaan van die radiodrama in isiZulu nagevors. Die ontwikkeling sedert die beginjare van radio tot en met 2002 ...
Liebenberg, Irma(University of Pretoria, 2012-08-01)
In die 1970’s (voor die ontwikkeling van gevorderde klanktegnologie) was Afrikaanssprekers gedwing om hulle self te vermaak. Volksliedjies en ander Afrikaanse liedjies is dikwels onbegeleid of met eenvoudige begeleiding ...
Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ATHV) is een van die deeglikste
nagevorste opvoedkundig-sielkundige versteurings. Dit is ook een van die
versteurings waarvan die voorkoms drasties vermeerder het oor die ...
Van Wyk, Annie Helena(University of Pretoria, 2006-10-18)
Dissentient Afrikaner nationalist, who since 1949 expressed their dissatisfaction with the policy of apartheid, set the tone for the subsequent era of enlightened political thought. In 1966, during the Vorster-era, discontent ...
Uit 'n studie van die lewe van A.D.W. Wolmarans het
die gedagte ontstaan om eers die lewe en rol van sy
voorvaders te ondersoek.
Uit die bestudering daarvan het geblyk dat hulle ook
'n gruot rol in kerk en stdat gespcel ...
Barsby, Amanda(University of Pretoria, 2006-10-17)
Eleven official languages are spoken in South Africa. Misunderstandings during communication seems to be inevitable. The researcher or psychologist often does not speak or have full command of the language of the group ...