Malan, Jacobus J. (Koos)
(Juta Law, 2014)
In die mate waarin die vraag na die regsbeskermingswaardige belange met betrekking tot taal aandag geniet, geskied dit grootliks op sterkte van die oortuiging dat belange rakende taal in individue setel en dat individuele ...