Nicholson, C.M.A. (Caroline Margaret Anne), 1960-; Bauleng, Andrea
(Pretoria University Law Press (PULP), 2013)
Ondanks die feit dat onlangse regspraak sommige onduidelikhede aangaande die regsposisie van surrogaatskap uit die weg geruim het, bestaan verskeie regs- en etiese dilemmas steeds op dié gebied. Ten spyte van die huidige ...