Unknown
(Kerkbode, 1930-05-21)
Tydens die hoeksteenlegging van die nuwe kerk in Salisbury het rev. James Andrews van die Presbiteriaanse Kerk klem gelê op die Sendingtaak van die Nederduits Gereformeerde Kerk. Die berig hieroor wat in Ons Vaderland ...