Unknown
(Heidelberg News, 1929-06-07)
AFRIKAANS SUMMARY: Mnr. Gerard Moerdyk [Moerdijk] het in Heidelberg 'n lesing oor Suid-Afrikaanse Argitektuur gegee - die boumateriale en -metodes wat gebruik is, en Franse en Hollandse invloede wat 'n rol gespeel het.