Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
(2010-08)
Na aanleiding van 'n navraag oor die swastika in 'n toring van die Pretoria Stasie, word die simboliek daarvan bespreek. Lilly Maud Haybittle se graf in die Kerkstraat-begraafplaas lei tot 'n bespreking van haar familie.