Browsing Archive (Architecture) by Subject "Paleis van Justisie"

Browsing Archive (Architecture) by Subject "Paleis van Justisie"

Sort by: Order: Results:

  • Behrens, Hans Peter Hermann (Suid-Afrikaanse Panorama, 1962-10)
    "Sedert die beskeie ontstaan van die stad Pretoria meer as 'n honderd jaar gelede is die historiese Kerkplein in die middestad ten nouste aan die groei en ontwikkeling van die stad verbonde. Deur die jare heen 'n vergaderplek ...
  • Moerdyk, Gerard (Vaderland, 1932-09-17)
    Beriggewing oor die lesing wat deur Gerard Moerdyk oor die ontwikkeling van 'n eie Suid-Afrikaanse boustyl aan die Departement van Afrikaanse Kuns en Kultuur aan die Universiteit van Pretoria gelewer is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-05-30)
    Die Paleis van Justisie en die argitek Sytze Wierda word bespreek. Korrespondensie oor sake wat in vorige nuusbriewe bespreek is word ingesluit.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2008-05-30)
    Die Paleis van Justisie word verder bespreek, insluitend die gebruik daarvan as 'n hospitaal tydens die Anglo-Boere Oorlog, toe dit as die Ierse Hospitaal bekend was. Die Beckett-hospitaal word ook bespreek. In korrespondensie ...