'n Kennisgewing deur die gesamentlike sekretarisse van die Klerksdorp Dingaansdag Feeskomitee waarin 'n beroep gedoen word vir bydraes om die beplande Vrouemonument te finansier. Moerdijk sou optree as een van die sprekers ...
AFRIKAANS SUMMARY: Die Vrouemonument ter herdenking van die kampslagoffers van die Tweede Vryheidsoorlog, wat deur Gerard Moerdijk ontwerp is, sal in die kampkerkhof op Dingaansdag onthul word.