Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien
(2014-04-03)
Bespreking van 'n ou foto wat vanaf die kerktoring op Kerkplein geneem is, en die geskiedenis van die gebou op die voorgrond. Dit het as woonhuis, skool, landdroskantoor, staatskantoor en pastorie vir Ds. Bosman gedien.