Bosman, Nerina
(Afrikaanse Letterkundevereniging, 1995)
Die vraag wat in hierdie artikel gestel word, is tweeledig, naamlik:
1. Lees Afrikaanssprekende lesers Nederlandse romans?
2. Indien weI, watter moontlike resepsieprobleme sal daar wees met die lees van Nederlandse romans?