Bekker, Jan C.; Boonzaaier, C.C. (Chris)
(LexisNexis, 2007-09)
Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika waarborg gelykheid van mans
en vrouens. Hierdie artikel ondersoek die huidige toedrag van sake in swart
gemeenskappe in die lig van die tradisionele partriargale lewenswyse. ...