Boonzaaier, C.C. (Chris); Philip, Loudine
(South African Association of Family Ecology and Consumer Sciences, 2007)
Die Hananwa is 'n relatief selfversorgende gemeenskap van Tswana-Hurutshe herkoms wat in relatiewe afsondering bo-op Blouberg in die Limpopoprovinsie woonagtig is. As gevolg van hulle af-gesonderdheid is die gemeenskap ...